Toast coetzer biography sample
Free biography sample
Toast coetzer biography sample!
Toast Coetzer
Toast Coetzer | |
|---|---|
Toast Coetzer by die bekendstelling van Ons Klyntji se 2019-uitgawe in Protea Boekwinkel, Hatfield, Pretoria. | |
| Gebore | Pieter Willemse Reino Coetzer 12 September1977 Cradock |
| Beroep | Romanskrywer, digter, joernalis, rubriek- en liriekskrywer |
| Nasionaliteit | Suid-Afrika |
| Noemenswaardige toekennings | SAUK2-musiekkompetisie Pica-prys |
Toast Coetzer (* 12 September 1977) is 'n Afrikaansejoernalis, musikant, skrywer en digter.
Hy is ook 'n lid van die musiekgroep Buckfever Underground.[1]
Lewe en werk
[wysig | wysig bron]Pieter Willemse Reino (Toast) Coetzer is op 12 September 1977 op Cradock in die Oos-Kaap gebore.
Hy is die middelste kind en het 'n ouer broer, Wimpie, en 'n jonger suster, Celetje.
Toast coetzer biography sample pdf
Sy ma is 'n nooi Dykema, wie se pa vanuit Holland na Suid-Afrika geƫmigreer het. Hy het grootgeword op die plaas Rietvlei aan die voet van die Winterberge naby Cradock. Aanvanklik gaan hy na die Voorbereidingskool op Crad